ما تقوله السجلات
- متى
- 27 ديسمبر 1838
- النوع
- معركة
- إحداثيات
- 29.00° S, 24.00° E
- Description
- 1838 battle
موضوع على مستوى الدولة: لا يذكر المصدر مكانًا أدق.
Slag van die Opatikloof
1838 slag
Die Slag van die Opatikloof het op 27 Desember 1838, 11 dae na die Slag van Bloedrivier plaasgevind. Die slag het 9 ure geduur. In die Opatikloof is 300 man te perd deur 5 000 Zoeloes omsingel. Hulle het egter nie genoeg ammunisie tussen hulle gehad om hulself te verdedig nie. Elf van die omsingeldes sneuwel: 1 Engelsman, Alexander Biggar, 5 van sy Zoeloes en 5 Boere.
من ويكيبيديا الأفريقانية، CC BY-SA · اقرأ المقال