記録が伝えること
- 時期
- 1941
- 種類
- 戦闘
- 座標
- 31.83° N, 24.14° E
- Description
- battle during Operation Crusader, Second World War
- Date from
- year of Operation Crusader
- War
- World War II
配置: site its title names, Sidi Rezegh。
Slag van Sidi Rezegh
Die Slag van Sidi Rezegh het op 23 November 1941 plaasgevind by Sidi Rezegh, ongeveer 30 km suidoos van Tobroek se hawe. Die slag was deel van Operasie Crusader. Dit is die eerste keer dat Suid-Afrikaanse magte met die Duitse magte slaags geraak het. Daar het 224 Suid-Afrikaners in die slag gesneuwel, 379 is gewond en 2800 is krygsgevange geneem.
出典: Wikipedia(アフリカーンス語)、CC BY-SA · 記事を読む
情報源
- Wikidata: battles and siegesWikidata contributorsCreative Commons CC0 1.0 (public domain dedication)出典ページ