Kayıtlar ne diyor
- Ne zaman
- 1913
- Tür
- Grev
- Koordinatlar
- 29.00° S, 24.00° E
- Description
- mineworker strike in South Africa
Ülkeye yerleştirildi: kaynak daha yakın bir yer belirtmiyor.
1913-mynstakings
mynstakings in Suid-Afrika
Die staking van Blanke mynwerkers aan die Witwatersrand in 1913/14 het uit ontevredenheid oor toestande in die myne en die hoe lewenskoste gespruit. Die eerste reeks stakings het op 'n oorwinning vir die mynwerkers uitgeloop, maar in Januarie 1914 het die regering die staking met behulp van die weermag beëindig en die leiers gedeporteer.
Kaynak: Afrikaanca Vikipedi, CC BY-SA · Makaleyi oku